The Plum
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41B Stubbs Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Plum bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Louis Trichardt, naby winkels, Trichardt-gedenkhospitaal en die SSK geleë, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 2 gerieflik gemeubileerde eenhede. Elke eenheid het 'n privaat ingang en privaat badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en kwaliteit linne. Een van die eenhede spog met 'n volledig toegeruste kombuis, terwyl die ander eenheid verhit-en-eetgeriewe het. Elke eenheid het 'n TV met DStv-kanale, 'n lessenaar en stoel, en toegang tot gratis WiFi.
Die perseel is goed beveilig met toegang tot veilige parkeerplek, omring deur 'n stewige beton omtrekmuur. Alle deure en vensters is toegerus met diefwering, en die eiendom werk op sonkrag, wat verseker dat dit nie deur kragonderbrekings geraak word nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rebecca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 41B Stubbs Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Gaste dink The Plum het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41B Stubbs Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang