Successfully reported
+90

The Plum

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41B Stubbs Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Plum bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Louis Trichardt, naby winkels, Trichardt-gedenkhospitaal en die SSK geleë, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 2 gerieflik gemeubileerde eenhede. Elke eenheid het 'n privaat ingang en privaat badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en kwaliteit linne. Een van die eenhede spog met 'n volledig toegeruste kombuis, terwyl die ander eenheid verhit-en-eetgeriewe het. Elke eenheid het 'n TV met DStv-kanale, 'n lessenaar en stoel, en toegang tot gratis WiFi.

Die perseel is goed beveilig met toegang tot veilige parkeerplek, omring deur 'n stewige beton omtrekmuur. Alle deure en vensters is toegerus met diefwering, en die eiendom werk op sonkrag, wat verseker dat dit nie deur kragonderbrekings geraak word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jason W
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice. The house is lovely and it's quiet and I will recommend it to anyone. We will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Kgomotso M
Gesin met klein kinders
5.0
A well-deserved stay with value for money. Everything we needed was there. Home away from home. Definitely coming back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Jacques P
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Het 2 nagte daar geslaap, sal weer daar gaan bly. Baie, baie lekker gebly. Eienaar baie behulpsaam en vriendelik.
Apr 2025
Douw-marie K
Gesin met klein kinders
5.0
Mooi, netjies en alles wat 'n mens nodig het. Waarde vir geld. Baie mooi en netjies, sal beslis aanbeveel.
Mrt 2025
Leonie G
5.0
Eenheid is stylvol, netjies en skoon. Area is stil en veilig. Gasvrou uitstekend. By aankoms is ek vriendelik gegroet deur Rebecca. Plekkie is stylvol...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rebecca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 41B Stubbs Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Gaste dink The Plum het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41B Stubbs Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53240e57cd9beadc10e08f789aa2f74ede4478e58875442c0f0e49d888986ede7e5ae1b2b1ebc2d7610b401ed1cf89e987dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 41B Stubbs Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -23.030573636538 29.91049784051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang