Successfully reported
+46

The Point Hotel

  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point Road, The Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Point Hotel is halfpad tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) in die hartjie van die Tuinroete in die kusdorpie Mosselbaai. Dit is 'n besige vakansie-oord gedurende die somer en die ideale wegkruipplekkie in die winter. Mosselbaai kry tweede prys vir die matigste klimaat regdeur die jaar, naas Hawaii (volgens die Guinness Boek van Wêreldrekords).

The Point bestaan uit 48 en suite-kamers wat oor die see uitkyk met privaat balkonne wat die mees asemrowende uitsigte bied. Geriewe in die kamers sluit in: direkte-lyn telefone, internasionale kragpunte, 'n TV met DStv en Netflix, lugversorging, plafonwaaiers, paneelverwarmers, elektroniese kluise, WiFi in die kamers en regdeur die hotel en hidrouliese hysbakke en sekuriteitskamers wat ons hotel ten volle rolstoelvriendelik maak.

Die Nirvana Spa is op die eerste verdieping en bied 'n reeks behandelings. Dit het ook 'n Jacuzzi en stoomkamer.

Die hotel is op die rotse gebou, bo 'n natuurlike rotspoel met 'n uitsig oor Indiese Oseaan se eindelose blou. Jy kan op jou balkon staan en kyk hoe die bultrug- en noordkapperwalvisse en dolfyne in die see baljaar. Benewens die veilige getypoel waarin besoekers kan swem, is daar ook 'n wonderlike kuslyn om te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.5
Veiligheid
3.7
Gaste se hoogtepunte
Ben B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige nag geluister na golwe wat breek! Vriendelike en behulpsame ontvangs. Lieflike verblyf!
Jun 2025
Stephanie O
5.0
I will be back. Uitstekend. Die verrassing in die kamer vir my 85-jarige moeder uit die boeke. Ontbyt is ook uitstekend.
Mrt 2024
Pieter S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Fantastiese verblyf. Fantastiese uitsig en fantastiese kos.
Mrt 2024
Anneleen E
Saam met lewensmaat
4.8
Will come again. I really enjoyed it. I was disappointed in the bathroom because I fell on my back after I showered because of a carpet...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Lizel N
Saam met lewensmaat
4.2
Ons het net oorgeslaap. Nie veel tyd daar spandeer nie. Die bed was gemaklik. Deure klap net heeltyd. Ligging is fantasties. Kamers kort bietjie aanda...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Fenil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Point Road, The Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Point Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point Road, The Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6226ca580b25e08e1c774fe33de12f9b5148af3938c55aa6f45d4d2fc069a5c6663fcdcdb7ff227970f4887aaab044dd176b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 83 5 1 4 Point Road The Point 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.185708917216 22.158318758011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang