The Poplars @ Sneeuberg Nature Reserve
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unnamed Road, 6280, Sneeuberg Nature Reserve, Greater Karoo, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R6 500 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Die Sneeuberg Natuurreservaat, geleë in die hartjie van die Groot Karoo tussen Nieu Bethesda en Middelburg in die Oos-Kaap, strek oor 14 500 hektaar. Die reservaat is die tuiste van Nguni-beeste en verskeie wildsbokspesies. Gaste kan 'n outentieke, maar luukse Karoo-ervaring geniet.
Die Poplars @ Sneeuberg Natuurreservaat is 'n tradisionele plaashuis wat tot elegansie en luuksheid gerestoureer is, ideaal vir 'n groot gesin. Dit bestaan uit 5 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 10 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer langs die gang met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die vyfde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het ruim, gemaklike sitplek en lei na 'n patio met braaigeriewe.
Alhoewel daar warm dae is, koel dit altyd af in die aand, en in die winter kry ons gereeld sneeu. Die berge is 'n belangrike opvanggebied vir water. Daar is geen roofdiere nie, so dit is veilig om deur die reservaat te stap, draf en fiets te ry en die landskap en wildlewe te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Daron Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 32
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Unnamed Road, 6280, Sneeuberg Nature Reserve, Greater Karoo, 6280, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unnamed Road, 6280, Sneeuberg Nature Reserve, Greater Karoo, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang