The Posh Spot
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 La Roche Drive, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R2 550 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
The Posh Spot is 'n knus selfsorgwoonstel aan die strand wat op die boonste verdieping van die eienaar se woning beslaan, net 300 m vanaf warm plekke en strande in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë.
Dié stylvol gemeubileerde woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 1 koninggrootte-bed en 1 enkelslaapbank en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n aparte dagbed en 'n kantoorspasie.
Die tweede slaapkamer het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en broodrooster, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die glasstapeldeure maak oop op die balkon waar gaste kan ontspan en die gedeeltelike see-uitsig kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 6 La Roche Drive, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink The Posh Spot het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 La Roche Drive, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang