The Presidential Boutique Hotel
- Kapasiteit: 168 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 06:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 106 Kenneth Kaunda Road, Umhlanga, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Presidential Boutique Hotel bied gemaklike verblyf in 'n Boutique Hotel in Durban-Noord. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord met maklike toegang tot verskeie geriewe en besienswaardighede in hierdie kusstad.
Gaste het 'n keuse tussen 10 kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Daarbenewens sluit die kamers 'n gemaklike koninggrootte-bed, kwaliteit linne en badhanddoeke, ekstra sitplek, 'n slim-TV, 'n yskassie, lugversorging en 'n balkon in. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die eiendom spog met 'n gemeenskaplike swembad, 'n eetarea, braaigeriewe en veilige parkering. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Blue Lagoon Beach ongeveer 3.5 km weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in Japanese Gardens, Gateway Theatre of Shopping, uShaka Marine World en Moses Mabhida Stadion.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 106 Kenneth Kaunda Road, Umhlanga, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 168 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 06:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 106 Kenneth Kaunda Road, Umhlanga, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang