Successfully reported

The Prickly Pear

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Charles D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Stilte naby die stad. Ons hou daarvan om buite die stad te bly. Die voordele is soveel meer as in die stad. Wat lekker was, is die stilte. Die eenheid is baie goed beplan en dit het genoeg spasie. Ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelene F
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

'n Gem in Bloemfontein. The Prickly Pear is beslis ons gunsteling blyplek in Bloemfontein. Op 'n ys koue wintersdag ge-arriveer en ons het in 'n heerlike warm studio ingestap. Die moderne studio het alles wat 'n mens nodig het vir 'n paar aande se verblyf. Ons het die saligheid van die stil omgewing waardeer. Michael en Leonie is 'hands-on' en baie aangename 'hosts'. We highly recommend The Prickly Pear.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendri M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Puik, goed ingerig, alles wat jy nodig het. Wat 'n pragtige plek. Alles is nog baie nuut, en ons het regtig baie lekker gebly. Gaste het alles wat mens nodig het. Ja, daar is so kort stukkie grondpad, wat bietjie sleg is, maar dis alles die moeite werd. Sal vir seker weer daar oorbly. Dankie weereens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talisha
The Prickly Pear
Baie dankie! Julle is altyd welkom terug. Dit was lekker om julle hier te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Talisha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greyvenstein Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4caac6bc72978b9b90343100abaf7def3815ba303628156e895bf64654e49cd5afb9767fa2f142efafe942ecba73f0e94ecd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Greyvenstein Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.025794719901 26.142681674656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang