The Prime Spot
- Kapasiteit: 21 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Church Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
The Prime Spot is geleë in die historiese Kerkstraat, in die hartjie van die Worcester, die mees sentraalste dorp in die Kaapse Wynlande. Hierdie pragtige geskiedkundige dorp skuil in 'n bak skouspelagtige berge met vars lug en blou lug. As die hoofstad van die Breederiviervallei dien dit as die spilpunt vir kommersiële, verspreiding en kleinhandelaktiwiteite.
Ons het 5 stylvolle en privaat en suite-slaapkamers met privaat ingange wat tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies, elektriese komberse, verwarmers, haardroërs, wekker en kluis bied. Al die kamers het lugversorging en het satelliet-TV. WiFi is beskikbaar sowel as veilige parkeerplek van die straat af of elektriese motorhuise. 'n Ontbytpakket kan op versoek gereël word.
The Prime Spot is stapafstand vanaf restaurante, winkels en hospitale. Geniet die atmosfeer van pragtige Victoriaanse geboue met elegant gemeubileerde kamers. Koel af in die swembad en ontspan op die sonbeddens met 'n glasie van ons uitstekende plaaslike wyn.
Ongelukkig kan ons nie kinders onder 8 jaar akkommodeer nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Adre-Marie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 54 Church Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink The Prime Spot het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Church Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang