Successfully reported

The Quilters Loft

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sharlton G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Kom raak ontslae van stres by The Quilters Loft! En ervaar gasvryheid soos min. Baie netjies. Die gasvrou het die plek keurig gemeubileer en aandag gegee aan die kleinste detail. Die eiendom is naby die meeste besienswaardighede en supermarkte. Beslis die moeite werd as jy wil ontsnap van die besige stede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrieka F
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Ek en my suster is albei baie beïndruk met hoe The Quilters Loft ingerig is. The Quilters Loft is so netjies en skoon met baie natuurlike lig en pragtige quilt muurbehangsels. Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hope F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Friendly owner and nice place. Good and clean place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Bliss and a home away from home. Dit was heerlik! Die akkommodasie is so mooi en keurig toegerus, netjies en die gasvrou het 'n hart van goud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ej T
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtig, netjies en rustig. Dit was ongelooflik lekker. Wilna was so gaaf en vriendelik. Die plekkie het alles wat jy dalk kan dink om nodig te hê. Dit was lekker stil en rustig. Ons was lanklaas in 'n plekkie met sulke pragtige dekor. My vrou doen ook quilting en dit was 'n plesier om tussen al die quilts te bly. Ons sal graag weer in die toekoms daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gleazon P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Amazing! Quilters Loft is a very beautiful, clean house with an amazing view over the blue sea. The location is near the shops and seaside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Was vriendelik deur Wilna ontvang. Lieflike akkommodasie. Alles was perfek! Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gretel E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Pragtige plek, baie goed toegerus. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Heerlik gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet H
1 nag
3.4
Okt 2025

Onbevredigend. Nee, ligging swak, geen TV; nie wat ek verwag het nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Jasmyn Crescent, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba01326678ffe43757b95c2d21e032db1deb306d57bf862d588b5b3d25259f8e963568e2d25ceea9684fad5b75258ae20cda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 3 Jasmyn Crescent Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.3842676 21.4021311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang