The Quiver Tree Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Oppie Bult Boerdery, Plot 1300, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            Quiver Tree Guest House bied 3 luukse, gemeubileerde eenhede met pragtige tuin-uitsigte. Elke kamer het 'n onderdakstoep en privaat braaigeriewe. 'n Lekker ronde swembad om af te koel na 'n warm somersdag.
Kamer 1 is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens. Kamer 2 is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Kamer 3 is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Alle kamers het badkamers en volledig toegeruste kombuise vir selfsorg. 
Die kamers is stylvol gemeubileer met unieke inspirasie uit die Oranjeriviervallei. Die kamers is toegerus met TV's, lugversorging, yskaste, koffie- en teegeriewe.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 236
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Oppie Bult Boerdery, Plot 1300, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Gaste dink The Quiver Tree Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Oppie Bult Boerdery, Plot 1300, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang