Successfully reported
+28

The Quiver Tree Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oppie Bult Boerdery, Plot 1300, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Quiver Tree Guest House bied 3 luukse en gemeubileerde eenhede met pragtige tuin-uitsigte. Elke kamer het 'n onderdak-patio en privaat braaigeriewe. Daar is ook 'n swembad wat gaste kan benut.

Kamer 1 het ‘n koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens. Kamer 2 het ‘n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, en Kamer 3 het ‘n koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Al die kamers het badkamers en volledig toegeruste kombuise.

Die kamers is stylvol gemeubileer met unieke inspirasie van die Oranjeriviervallei. Elke kamer het 'n TV, lugversorging, yskas, koffie- en teemaakgeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 236 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Edith J
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker kuier by Quiver Tree Guesthouse. Ons as gesin met 2 kleinseuns het vir 4 dae heerlik gekuier by Quiver Tree Guesthouse. Alles was perfek, goed ...
Sien meer
Okt 2025
Elizbe B
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, skoon en rustig! Ons het baie lekker gebly by Quiver Tree. Anelda was gasvry en akkommoderend.
Sep 2025
Andries W
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties. Baie lekker en gerieflik en is gaan oor die ruimte van die plaas lewe.
Sep 2025
Philie V
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik lekker. Goed toegerus en baie goeie bed en aparte kombuis.
Aug 2025
Ina E
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik met lekker plaas atmosfeer. Ons het heerlik gebly en daar was ook 'n oulike hond wat vir ons gekuier het.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 236

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Oppie Bult Boerdery, Plot 1300, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Quiver Tree Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oppie Bult Boerdery, Plot 1300, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2M2E1YmMwLTE0M2MtNDI4OC1hYjRjLTllYTgyMDQ3ZTkyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 236 5 1 5 Oppie Bult Boerdery Plot 1300 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.673744234989 20.434927046299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang