The Railway Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1a Andrew Swart Drive, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Railway Cottage is in 'n rustige buurt in George in die voorheuwels van die Outeniekwaberge geleë. Verblyf beskik oor 2 kothuis wat slaapplek bied aan 2 en 4 gaste.
Die Railway-kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, konveksie-oondjie, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Verder is daar 'n wasmasjien beskikbaar. Daar is 'n braai-area, gratis WiFi en veilige parkeerplek vir gaste se gebruik. DStv is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit Kingswood Gholfbaan, Redberry Farm, die Tuinroete Botaniese Tuine, voetslaanroetes, bergfietsry, visvang, kanovaart en duik in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1a Andrew Swart Drive, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink The Railway Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1a Andrew Swart Drive, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang