Successfully reported

The Ranch Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Piet K
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Uitstekend! Ruim, veilig, hoogs aanbeveel. Ons verblyf by The Ranch was uiters aangenaam. Die gasvrou was baie hands-on en het van begin tot einde seker gemaak dat alles perfek verloop. Die kamers was skoon, netjies en baie goed onderhou. Die aandag aan detail was besonders opvallend – van die dekor tot die geriewe in die kamer. Die ligging is ideaal: naby aan winkels, in ’n veilige en stil area wat vir ’n rustige verblyf sorg. Die ontbyt op aanvraag was heerlik en van uitstekende gehalte – vars voorberei en met sorg bedien. Algeheel ’n fantastiese ervaring wat beslis aanbeveel word!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlien V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Ons het oornag vir Aardklop. Sal vir seker weer by The Ranch oorbly. Dit was die vriendelikste ontvangs. Ons het soos familie gevoel. Puik, puik, puik! Die plek is so netjies, luuks en smaakvol. Ons het dit verskriklik geniet. Die beste in Potch. Baie, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
The Ranch Guesthouse
Beste Marlien Baie dankie vir jou resensie. Sjoe, dit was heerlik om julle te kon ontmoet en nog beter om te hoor dat julle ons gastehuis so geniet het. Alle sterkte met jou dogter se matriek eindeksamens en ook met die groot trek wat voorlee. Ranch groete Brent en Erika

Elzie N
1 nag
5.0
Sep 2025

10 uit 10! Vriendelike eienaar met 'n lieflike gastehuis. Kamers is baie mooi en pynlik netjies. Heerlike rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
The Ranch Guesthouse
Beste Elzie, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer jou terugvoer ongelooflik baie. Dit was heerlik om jou weer by ons te kon huisves, al was dit so kort en jou program so besig met die rugby. Hoop om jou weer baie vinnig te sien. Ranch groete, Brent en Erika

Maria V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Gemaklik. Dit was lekker en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
The Ranch Guesthouse
Beste Mari Baie dankie vir jou resensie. Dit was heerlik om jou te ontmoet en te hoor dat jou verblyf gemaklik en aangenaam was. Ranch groete Brent en Erika

Catharina J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Sal vir seker teruggaan. Baie lekker. Die ontvangs was vriendelik en die kamer baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
The Ranch Guesthouse
Liewe Catharina, baie dankie vir jou resensie. Dit was heerlik om julle by ons te verwelkom. Die kort geselsies was so heerlik en hoop om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom. Ranch groete Brent en Erika

Thea E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties, skoon, mooi, lekker. Ons het 'n wonderlike tyd by die Ranch gehad. Erika was 'n absolute wonderlike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
The Ranch Guesthouse
Liewe Thea Baie dankie vir jou resensie. Dit is so lekker om te hoor dat julle ons gastehuis so geniet het. Ons hoop om julle weer by ons te verwelkom. Ranch groete Brent en Erika

Riaan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Gerieflik rustige atmosfeer. Dit was heerlik rustig en veilig, en die kamers besonders mooi en goeie linne ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
The Ranch Guesthouse
Beste Riaan Baie dankie vir jou resensie. Ons is verheug om te hoor dat jy ons verblyf geniet het. Ons wens jou en jou familie 'n voorspoedige Nuwe Jaar toe. Ranch groete Brent en Erika

Trudie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties! Vreeslik luuks en gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
The Ranch Guesthouse
Beste Trudie, baie dankie vir jou resensie. Dit was heerlik om julle by ons te kon huisves. Ons is verheug om te hoor dat julle jul kort kuiertjie by ons geniet het. Hoop om julle weer by ons te verwelkom. Ranch groete Brent en Erika

Richard M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Bitter skoon en netjies, puik! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
The Ranch Guesthouse
Beste Richard Baie dankie vir jou resensie. Dit was ongelooflik heerlik om julle te ontmoet en so vinnig oor 'n koppie koffie te kon gesels. Hoop julle het reggekom met jul soektog vir sussa se woonstel vir volgende jaar. Sien uit om julle weer by ons te verwelkom. Ranch groete Brent en Erika

Martie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige plek. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Lieflike atmosfeer. Dit was heerlik, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
The Ranch Guesthouse
Goeie middag Martie Baie dankie vir jou resensie. Dit was heerlik om julle tydens Aardklop by ons te verwelkom. Wens ons het meer tyd gehad om van julle opwindende vertonings te hoor, maar julle skedule was omtrent vol! Ons sien uit om julle volgende jaar weer by ons te verwelkom. Ranch groete Brent en Erika

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 151 Rivier Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54feccd2b5a8057b0a5604ed197a81bb66e54597c118083424c47c4d8aa170e975e5310edbab3e71fada7711502574111d8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 151 Rivier Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.721763804018 27.100261748444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang