Successfully reported
+79

The Ranch Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 151 Rivier Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Ranch Guesthouse bied lieflike kamers aan ouers, sakereisigers en vakansiegangers in Potchefstroom.

Verblyf word in verskeie kamers met slaapplek vir 2 gebied. Die kamers het elk 'n ekstra lengte koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke en toiletware word voorsien. Alle fasiliteite is toeganklik vir gaste, selfs tydens beurtkrag. Dus is daar geen donker kamers en geen koue storte nie.

Die kamers het elk 'n TV met stroomdienste, USB-koppelpunte, WiFi, staanwaaiers, verwarmingspanele en kluise. Elke kamer het 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gaste ontvang ook peuselhappies en gesuiwerde water.

Gaste het toegang tot braaigeriewe by die lapa en veilige onderdak parkeerplek word voorsien en deur geslotekringtelevisie gemonitor. Gaste moet vooraf reël indien hulle die lapa wil gebruik.

The Ranch Guesthouse is 1,4 km vanaf Mooirivier Mall waar daar verskeie winkels en restaurante is en 4 km vanaf Noordwes Universiteit. Potchefstroom het verskeie museums en nasionale monumente. Gaste kan ook die OPM Prozesky Voëlreservaat waar daar 200 verskillende voëlspesies in of Buffelsvlei Wild Animal Park besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Piet K
5.0
Uitstekend! Ruim, veilig, hoogs aanbeveel. Ons verblyf by The Ranch was uiters aangenaam. Die gasvrou was baie hands-on en het van begin tot einde sek...
Sien meer
Okt 2025
Marlien V
Gesin met tieners
5.0
Ons het oornag vir Aardklop. Sal vir seker weer by The Ranch oorbly. Dit was die vriendelikste ontvangs. Ons het soos familie gevoel. Puik, puik, puik...
Sien meer
Okt 2025
Elzie N
5.0
10 uit 10! Vriendelike eienaar met 'n lieflike gastehuis. Kamers is baie mooi en pynlik netjies. Heerlike rustige atmosfeer.
Sep 2025
Maria V
Besigheidsreis
5.0
Gemaklik. Dit was lekker en aangenaam.
Mei 2025
Catharina J
Besigheidsreis
5.0
Sal vir seker teruggaan. Baie lekker. Die ontvangs was vriendelik en die kamer baie skoon en netjies.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 151 Rivier Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink The Ranch Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 151 Rivier Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54feccd2b5a8057b0a5604ed197a81bb66e54597c118083424c47c4d8aa170e975e5310edbab3e71fada7711502574111d8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 151 Rivier Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.721763804018 27.100261748444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang