The Ranch Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 151 Rivier Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Ranch Guesthouse bied gaste lieflike kamers vir ouers, sakereisigers en vakansiegangers wat Potchefstroom besoek.
Gaste het 'n keuse van kamers wat 2 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met ekstra-lengte koningingrootte-beddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word handdoeke en komplimentêre toiletware voorsien. Alle geriewe is toeganklik selfs tydens beurtkrag wat beteken geen donker kamers en geen koue storte nie.
Die kamers is toegerus met TV's met stroomdienste, USB-laaipoorte, Wi-Fi-toegang, voetstukwaaiers en verhitte panele en kluise. Elkeen van die kamers het 'n kombuisie wat toegerus is met tee- en koffiemaakgeriewe, en yskassies. Komplimentêre versnaperinge en gefiltreerde water word voorsien.
Gaste het toegang tot die braaigeriewe op die lapa, en veilige parkeerplek word voorsien wat deur 24-uur kringtelevisie gemonitor word. Gaste moet vooraf reël as hulle die lapa wil gebruik.
The Ranch Guesthouse is 1,4 km vanaf Mooirivier Mall wat verskeie winkels en restaurante bied, en 4 km vanaf die Noordwes-Universiteit. Potchefstroom bied verskeie museums en nasionale monumente, en gaste kan die OPM Prozesky-voëlreservaat met meer as 200 verskillende voëlspesies en Buffelsvlei-wildedierepark besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 151 Rivier Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink The Ranch Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 151 Rivier Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang