Successfully reported

The Ranch Restaurant & B&B

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Monique F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Tranquility at its finest. Perfect location for a break away from the city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Great stopover. The Ranch was a very good stopover from Plettenberg Bay to Durban. The accommodation was comfortable and clean. The food at the restaurant was delicious and perfectly cooked. We can recommend the fillet steak. The staff were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Skoon en netjies. Ons het net een nag oor geslaap by The Ranch. Die kamer was ruim, skoon en netjies. Die restaurant is gerieflik omdat dit op die perseel is en die kos was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheena S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

A great option for a stop when travelling between KZN and the Cape. Clean and pleasant stay. Great way to break this journey!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Enjoyable. The staff was friendly and accommodating. Dinner was nice and the room was comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leandre
The Ranch Restaurant & B&B
Thank you for your kind words and choosing us as your overnight accommodation. We pride ourselves on providing the best possible service and hope you book with us again when you travel this side.

Donald R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Great stay but no one present 24 hours as one would expect. Having arrived on Saturday afternoon, we were shown our room by the manager, which was excellent. The bar was open and had a pleasant outside area. We had an excellent evening meal. The downside was that the establishment was closing for an unknown period of time the following day, and when we came to check out, there was no response at reception or any signs of life at all. We did not want to leave with the keys; therefore, we left them in a wooden hut inside the security gate. We subsequently sent an email explaining our actions, which was responded to by the manager.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naydene D
1 nag
4.6
Feb 2025

Teleurgesteld dat dit nie so lekke was nie. Ek het lekke gebly, die kamer en badkamer is modern, netjies en skoon, maar ek was teleurgesteld dat die stort en ook nie die wasbak kraan nie warm water voorsien het nie. Ek verstaan hoe 'n gasgeyser werk, maar kon uit daai krane geen warm water kry nie. Daar is ook geen aanduiding van rooi of blou om die warm en koue water se rigting aan te dui nie, dus het ek baie water moes mors in die hoop dat die warm water een of ander tyd sal vloei. Tussen 2100 en 2200 het die muurproppe se krag afgegaan, m.a.w. die bedlampe het nie gewerk nie, ook nie die prop vir die ketel en selfoon laai nie. Dit was in die oggend voor ek vertrek het steeds af, en ek kon dus nie koffie voor ek vertrek maak nie. Daar is twee kennisgewings van wat die gaste nie moet doen nie, een, moenie op die toiletdeksel staan nie, en twee, moenie die lugversorger aanlaat wanneer jy vertrek nie. Daar is egter geen inligting oor wie om te skakel as die gaste 'n probleem het nie. 'n Teleurstelling.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leandre
The Ranch Restaurant & B&B
Hi Naydene, Leandré here from the Ranch Maclear. I just wanted to touch base and apologise for your experience here with us. It seems like the guest that was in the room next to you accidentally plugged in something and tripped the plug switch at the DV board. Unfortunately, therefore, the gas geyser will not ignite and heat up the water. Due to this problem and the fact that we haven't displayed our new management details in the rooms, we would like to refund you and compensate you for your inconvenience. We pride ourselves on providing excellent accommodation, and this matter does not portray our standard. Please do forward me your banking information so we can refund you. We hope you can accept this apology and that you will one day book with us again when you travel through this side. Have a blessed day **Please do send your information to the private number we messaged you from earlier...

Hendrikus L
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mrt 2025

Gerieflik, gemaklik, skoon en netjies. Baie lekker gebly, kamers is netjies en voorsien alle benodighede om jou verblyf gemaklik en aangenaam te maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leandre
The Ranch Restaurant & B&B
Baie dankie vir u terugvoering. Ons streef om die beste diens te lewer aan al ons gaste, en hoop u kies ons weer as u oornag plek in Maclear.

Sharis S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lovely place! Neat and clean with good food! The place was nice and clean. The food was amazing! My husband would go back just for that steak! It was perfect for a stopover and just what we needed. The only thing I would critique is that the WiFi doesn't reach the rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Netjies en veilig. Die kamer was netjies. Aandete en ontbyt was heerlik met goeie vriendelike diens. Parkeerplek was veilig met sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leandre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Kort Street, Maclear, 5480, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1NTMxYzliLTAyNmItNDcyMy04NTA5LTcwODFiNzQ0ODUzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 4 Kort Street Maclear 5480 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.06769976377 28.33985792422
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang