Successfully reported
+61

The Red Caboose Train Carriage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Red Earth Farm, Langverwagten Road, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Red Caboose Train Carriage is 'n unieke en pragtige 1941 SAR Caboose-treinwa wat gerieflike verblyf bied. Dit is op die Red Earth-plaas, net 15 km vanaf Robertson en 4 km vanaf McGregor, geleë.

Die treinwa bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n selfsorgkombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskassie, vrieskas, stoof, oond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eethoekie waar gaste hul maaltye kan geniet.

Buite word die treinwa deur die natuur omring en spog dit met 'n houtvuurwarmbad met 'n uitsig op die berg en oor die vallei, asook 'n vuurput waar gaste kan braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf het ook 'n gazebo met 'n piekniektafel.

The Red Caboose Train Carriage is naby die Vrolijkheid Natuurreservaat, wynplase, Eseltjierus-donkiereservaat en 4 km vanaf McGregor se middedorp geleë, waar gaste die oulike koffiewinkels, restaurante en winkels kan besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Nicole H
Saam met lewensmaat
5.0
All aboard magical journey. Affirmation of the Red Caboose's charm. The attention to detail provides a unique yet luxurious ambiance. O...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Marius V
5.0
Nostalgies, unieke rustigheid. Baie lekker en unieke blyplek. Alles wat jy benodig vir selfsorg.
Apr 2024
Dean M
Gesin met klein kinders
4.6
Historic, quirky, unique. Quirky, true to character and restored true to its original feeling. Incredible location with caring and help...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Sunita J
Saam met lewensmaat
4.4
Peaceful, tranquil and cosy. Absolutely pleasant with late nights in the hot tub.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Hayley G
Saam met lewensmaat
4.0
Loved it! Unique! But I recommend some intense time is spent on the plumbing. I chose yes, I would recommend. However, you should have ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Red Earth Farm, Langverwagten Road, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Red Caboose Train Carriage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Red Earth Farm, Langverwagten Road, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf016a79af60b4ba6c23fd0499e7c5818c119680e2570fb709e56a6bac087541b12e4b22e57c842db0e2d5ca8de7aaa9a9360?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Red Earth Farm Langverwagten Road 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.925781735091 19.86444150872
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang