Successfully reported
+38

The Red Oak Guesthouse

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GV 73 Georges Valley, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R1 180 R1 062 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Red Oak Guesthouse is in Georges Valley, Tzaneen. Dit bied gehalteverblyf aan sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Dit is die perfekte plek om te herlaai en weer een te word met die natuur.

Die gastehuis het 10 pragtige kamers met lugversorging en elke kamer het ook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Elke kamer spog met 'n privaat en suite-badkamer en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot die gastehuis se kroeg en restaurant teen ekstra koste. Daar is ook 'n kinderspeelarea op die perseel.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Konferensiegeriewe
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.4
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Kevin I
5.0
Great staff, clean, neat and just awesome. Great stay, clean room, extremely professional and grateful staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
An-li W
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, gerieflik en bekostigbaar. Ons was in Tzaneen vir provinsiale hokkie toer. Kamer was gerieflik, skoon en netjies, ons het niks kort gekom nie...
Sien meer
Jul 2024
Gerhard C
Besigheidsreis
4.2
Rustig, vredevol, stimulerende uitsig oor tropiese Tzaneen landgoed. Ja, ek het lekker gebly, die staff is baie vriendelik en gasvry. Dis baie skoon e...
Sien meer
Sep 2024
Johann V
Besigheidsreis
4.2
Netjies. Netjies en veilig. Sal weer daar bly.
Jun 2024
Morne B
Besigheidsreis
4.2
Aangename plek. Alles was goed, dankie.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • GV 73 Georges Valley, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink The Red Oak Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 180
R 1 180 R 1 062
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 180
R 1 180 R 1 062
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 180
R 1 180 R 1 062
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GV 73 Georges Valley, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbea7e7775a4f58741a544959f4bc49862b689fb059be7d874eace06a07d317f530b8b2793adec9195fb26984d310f9994ad5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 180 nouVanaf R1 062 per nag (plek vir 2) 10 5 1 4 GV 73 Georges Valley Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.843741373499 30.127052681212
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang