Successfully reported
+22

The Red Wine Cottage

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Swellengrebel Street, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 149 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

The Red Wine Cottage is 'n selfsorgkothuis in Stellenbosch, 2 km van die Universiteitskampus af, 1,5 km van die middedorp af en 1 km van die skole af.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 'n oopplan-leefarea en is ten volle toegerus om gaste se verblyf gerieflik te maak. Die slaapkamer het 'n baie gemaklike koningingrootte-bed met perkallinne. Die badkamer beskik oor 'n groot instapstort, wasbak en 'n toilet. Seep en toiletpapier word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksie-kookplaat en 'n mikrogolfoond toegerus. Verder is daar genoeg breekware, glase, messe, vurke en kombuisware. 'n Klein houer melk, koffie, tee en suiker word vir die eerste 2 aande voorsien. Die sitarea het 'n driekwartbed vir 'n ekstra gas.

Die losstaande kothuis is heeltemal apart en het 'n straatingang, veilige parkeerplek agter 'n outomatiese hek en sy eie tuin.

Alhoewel die woonbuurt veilig is, het die kothuis ook 'n veiligheidshek en diefwering.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Graham M
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable clean accommodation. Very nice, comfortable and clean accommodation including a complimentary bottle of wine. Very friendly...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Karien N
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, heerlike beskuit. Baie lekker gebly, dankie!
Jul 2025
Gift
5.0
Relaxing and peaceful. The neighbourhood was very quiet and peaceful. I felt safe walking outside whatever time of day it was. Aside fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Ilze S
Gesin met tieners
5.0
Baie rustig. Ons het so lekker gebly - alles was so mooi skoon en die reëlings het glad verloop - Antionette was die heeltyd in kontak met ons om te h...
Sien meer
Mei 2025
Marna S
Gesin met tieners
5.0
Dit was heerlik om daar te bly. Het voldoen aan ons vereistes. Heerlik gebly. Het alles gehad wat ons nodig gehad het.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 90

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1 Swellengrebel Street, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Red Wine Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 149
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 149
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 149
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Swellengrebel Street, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25d678f81117b1704cbb2557bda201b01afdcff860c11940601c087948660952d636704cef6fa29e7207cc9d1619cafe9ac4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 149 per nag, vir 3 mense 29 5 1 5 1 Swellengrebel Street Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952329250066 18.850773947256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang