The Reeds
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Hertzog Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
The Reeds bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis met 3 slaapkamers wat op The Island in Sedgefield geleë is. Die ligging bied toegang tot die strandmeer en riviermonding, asook Swartvleistrand wat 6,1 km van die huis af is.
Dié vakansiehuis met lugversorging beskik oor 3 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n leef- en eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die huis is toegerus met 'n TV met volledige DStv-kanale en WiFi. Daar is 'n swembad met braaigeriewe, ideaal vir daardie warm somersdae.
Gaste kan die Wild Oats Community Farmer's Market in Sedgefield besoek en verskeie doendinge in die omliggende area geniet, soos visvang, gholfspeel, perdry, fietsry en voetslaan. George-lughawe is 43,5 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gregory Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 25 Hertzog Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink The Reeds het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Hertzog Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang