Successfully reported

The Rest Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
3.7
Ligging
2.7
Waarde vir geld
2.3
Diens
3.7
Veiligheid
3.0
Megan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Baie lekker geëet. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Dit was bietjie lawaaierig en al sê die webwerf geen kinders onder 10 jaar toegelaat nie, het ons wel baie klein kinders hoor skree van ons kamer af. Ontbyt was baie lekker, maar ons het iets anders verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Tharin M
1 nag Saam met vriende
4.4
Nov 2017

Bevredigend. Alles was regtig baie goed, maar as in ag geneem word dat die kamers regtig klein is, en die badkamergeriewe in die gang is, dan is 500 pp/nag nogal duur, vergeleke met ander plekke. Die ontvangs ens was egter baie goed en gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Adele M
Kort verblyf
1.0
Jul 2017

Nie tevrede nie. Op die advertensie is daar gesê en suite-badkamer - wat nie die geval was nie. Badkamer was geleë in die gang. Eienaar/bestuurder van die gastehuis het ons die aand wat ons gas (ons het iemand se akkommodasie geborg) ingeboek het ons die aand 9 uur gebel en gesê die volledige bedrag vir die verblyf is nie betaal nie - dit was egter reeds alles betaal. Dit was uiters onprofessioneel. Die laaste paar aande wat ons gas daar moes oorslaap was die bestuur nie daar nie. Gevolglik was die gas baie bang. Dit was nie 'n aangename ervaring nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Sharon
The Rest Guesthouse
Good day, Thank you for your feedback. The bedroom which was booked was the twin bedroom, not en-suite which is clearly seen on The Rest Guesthouse advert. The Booking Confirmation details received from Travelground stated that an amount was still payable by the guest on arrival.Our call was to clarify the situation. Our management live on the premises. The guest Ansie wrote a very positive review on Facebook for The Rest Guesthouse and to all our future guests we can assure an excellent, relaxing stay where all your needs will be catered for We look forward to welcoming you! Kind Regards The Rest Guesthouse.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Cashew Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3Y2NjZTg1LTY1NTYtNDgyMC04YTgzLWMzOWRiNmExOTdhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 3 5 1 3 22 Cashew Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.5261489 30.9967467
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang