Successfully reported
+51

The Retreat at Groenfontein

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Groenfontein Road, District Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 320 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Retreat at Groenfontein is 'n 4-ster gastehuis wat 20 km noordoos van Calitzdorp op 'n kronkelende grondpad geleë is. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid, weg van die gewoel van die stadslewe.

Verblyf beskik oor 4 suites en 4 standaardkamers. Hierdie suites is toegerus met koninggrootte-beddens wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met óf 'n Victoriaanse óf 'n gewone bad of 'n stort. Al die kamers het 'n privaat patio en vier bied lieflike uitsigte oor die Swartberge.

Ontbyt en 'n 3-gang-aandete is by die tariewe ingesluit.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n volledig gelisensieerde kroeg. Ander geriewe wat by die eiendom aangebied word, sluit 'n gedeelde sitkamer, strykdiens, wasgoedgeriewe en veilige parkeerplek in.

The Retreat bied 'n verskeidenheid aktiwiteite op die perseel. Die eiendom grens aan die Swartberg-wêrelderfenisgebied en is 59 km vanaf Oudtshoorn, en 48 km vanaf die Kangogrotte.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Groenfontein Road, District Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Retreat at Groenfontein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Groenfontein Road, District Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyOGNmM2FmLTUyZDMtNGEyYy1iY2M0LTlkNzgzOWYyYWU2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 320 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Groenfontein Road District Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 11:00 -33.437678327622 21.788293674374
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang