Successfully reported
+38

The Richmond Cafe and Rooms

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Leeb Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Richmond Cafe and Rooms is 'n gastehuis net langs die N1 in die dorpie Richmond in die Noord-Kaap. Die gastehuis is die ideale oornagplek vir gaste wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis.

Die gastehuis bestaan uit 'n paar witgekalkte, tradisionele Karoo-geboue, en die kamers is gerieflik ingerig met wit beddegoed en muskietnette. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en sommige kamers het 'n ekstra buitestort of -bad.

Troeteldiere met goeie maniere is welkom indien dit vooraf gereël word. Elke kamer het 'n privaat binnehof of omheinde tuingedeelte om gaste se troeteldiere te skei.

Die kafee op die perseel bedien ontbyt en aandete indien dit gereël word teen 'n ekstra, maar dit is nie gelisensieer nie, so gaste is welkom om hul eie drankies saam te bring. Die gastehuis bied 'n "groen kamer", wat 'n stil plek is om te lees en ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tania V
Saam met lewensmaat
5.0
Ware gasvryheid - Prentjiemooi gastehuis. Ons is altyd versigtig vir nuwe oorslaapplekke, veral in klein plattelandse dorpies, maar ek sal sonder twyf...
Sien meer
Aug 2025
David S
Saam met lewensmaat
5.0
Die gastehuis is besonders. Die kombinasie van Franse en Karoo dekor is baie mooi. Dit is 'n pragtige gastehuis en ons het baie lekker gebly. Alles wa...
Sien meer
Aug 2025
Gwynn S
Saam met lewensmaat
5.0
We will be back! Our stay was simply delightful. There was exceptional attention to detail in every aspect of the accommodation. We had...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Anelde G
Gesin met klein kinders
5.0
Karoo favourite. I have discovered my new favourite place! Beautiful, welcoming, friendly, thoughtful, delicious. Too many adjectives c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Dewald P
5.0
Onmisbare stop in die Karoo. Heerlik gebly! Lekker geëet en lekker gerus. 'n Juweel in die Karoo!
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Klaradyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 17 Leeb Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Richmond Cafe and Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Leeb Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA282af64a076ed1ea18dd241e4ffa000be14d5a1ec30947fdb86b1c5526f7fc6aa8d2c1023ea1a9c10e3f3c2264140fde046e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 17 Leeb Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.41332453263 23.948410377335
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang