Successfully reported
+24

The River Stay @ Woodlands

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Driefontein Road, Muldersdrift, Krugersdorp, 7134, Gauteng
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The River Stay @ Woodlands bied gehalte-oornagverblyf in Muldersdrift en is ideaal vir trougaste, sakereisigers en oornaggaste. Die eiendom is binne maklike bereik van trou-venues, die Silverstar Casino asook restaurante, winkels, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf word gebied in 'n selfsorgkothuis, 'n kamer in die hoofhuis en The Risa House. The River Cottage is 'n knus losstaande eenheid wat beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf.

The River Guest Room is in die hoofhuis geleë en het 'n deur wat na 'n klein privaat tuintjie met uitsigte oor die rivier lei. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Bykomende geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi in.

Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Chanay P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig, skoon en veilig gevoel. Ons het baie lekker gebly vir die aand wat ons oornag het. Dit is skoon en netjies, rustige omgewing en 'n lekker...
Sien meer
Sep 2025
Talita P
5.0
Will stay there again and recommend to others. Very nice. My daughter got married at Avianto on the 25th and she had no stress of being...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Christiaan H
Besigheidsreis
5.0
Heerlik, mooi en gerieflik. Ons het vir besigheid gereis en dit was 'n heerlike rusplek na 'n dag se werk.
Jul 2025
Dominique P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Alles wat jy nodig gehad het, was voorsien in die verblyf. Netjies en skoon.
Mrt 2025
Corrie B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitmuntend! Regtig baie mooi plek en baie goeie ligging. Vriendelike diens en alles beskikbaar, netjies en in werkende toestand. Sal weer gebruik en a...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marilize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 29 Driefontein Road, Muldersdrift, Krugersdorp, 7134, Gauteng
  • Gaste dink The River Stay @ Woodlands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Driefontein Road, Muldersdrift, Krugersdorp, 7134, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcab85798c9ceb4069b791c69123a6360cea824ee81afdc812562e33671fbe2f215beac18fbd9073034150a6d0221d5f39282?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 29 Driefontein Road Muldersdrift 7134 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.031128177627 27.840618399608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang