Successfully reported
+15

The Rob’s GreenPark

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoria Road, East Rand Pty Mines, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R1 092 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Rob's GreenPark bied gerieflike selfsorgverblyf op Greenpark Lifestyle Estate en spog met 'n uitsig oor die skoonveld.

Dié woonstel is op die eerste verdieping, het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, etenstafel met sitplek vir 2 en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met oorgenoeg sitplek, 'n TV en gratis WiFi.

Skuifdeure lei na 'n lieflike balkon. Die landgoed is 10 minute vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en East Rand Mall en beskik oor 'n Leefstylsentrum met 'n dagspa, restaurant, swembad en buiteluggimnasium. Hierdie is die ideale wegbreek vir sakereisigers en vakansiegangers.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Pretoria Road, East Rand Pty Mines, Boksburg, 1459, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 092
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 092
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 092
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoria Road, East Rand Pty Mines, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f4ea9ec94ecb683f326800600c2a03b0613c1fe23e8b9e56e37595c2dbdca409271252836a232cdd0e24039e481c9a06f09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 092 per nag (plek vir 2) Pretoria Road East Rand Pty Mines 1459 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.19309055463 28.229286937426
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang