The Rose Guesthouse Emalahleni
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Ben Viljoen Street, Witbank, 1034, Gauteng
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Rose Guesthouse Emalahleni is in Witbank geleë, 'n stad in die Hoëveld van Mpumalanga. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat 'n ontspanne omgewing soek na 'n lang dag.
Die gastehuis bied 4 selfsorgwoonstelle, asook kamers in die hoofhuis wat 'n gemeenskaplike kombuis deel. 'n Kragopwekker is beskikbaar om te help tydens beurtkrag, saam met 'n JoJo-tenk vir watertoevoer.
Gaste kan op die platskerm-TV stroom en het toegang tot gratis WiFi. Die grasperk en tuinarea buite bied 'n ontspanne ruimte vir gaste om te braai en te ontspan. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Lesego Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 3 Ben Viljoen Street, Witbank, 1034, Gauteng
- Gaste dink The Rose Guesthouse Emalahleni het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Ben Viljoen Street, Witbank, 1034, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang