The Rugged Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: Off the R62, Zandleegte Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Rugged Cottage is 'n knus selfsorgkothuis vir 4 mense op 'n plaas van die R62 tussen Montagu en Barrydale.
Die rustieke kothuis word aangedryf deur 12-volt sonkrag en gas, en is nie toegerus met elektrisiteit nie. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer en beskik oor badkamergeriewe buite.
Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en gaste moet asseblief hul eie beddegoed en handdoeke saambring. Die badkamer is buite die kothuis geleë en het 'n stort en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaatgasstoof, eetgerei en breekware, asook 'n eetarea en maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area. Die kothuis het nie WiFi-toegang nie, maar selfoonontvangs is beskikbaar. Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings. Daar is 'n plonspoel om in af te koel.
Daar is 'n spesiale staproete en bergfietsroetes op die plaas.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Esmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the R62, Zandleegte Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink The Rugged Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: Off the R62, Zandleegte Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang