Successfully reported

The Royal Bryanston

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.3
Veiligheid
4.4
Richard H
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

A good experience thank you! Well appointed, centrally situated, clean and well run. Security is good too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries A
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Netjies en rustig. Netjies en rustig met basiese geriewe. Goeie prys.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janeske M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Baie lekker bly plek! Vriendelike diens, netjiese kamers, baie veilige area! Wonderlike blyplek. Daar was hier en daar wear and tear, maar baie vriendelike mense, veilige area en baie lekker stil! Ons het geen voertuie deur die area gehoor nie! Ook nie jou bure nie! Die stort kort net bietjie aandag, die warm water het heeltyd verdwyn en dan stort jy binne sekondes net in koue water. Maar buite dit was dit wonderlik gewees! Baie netjiese plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shenley C
1 nag Besigheidsreis
4.4
Apr 2025

Really good location. It was just one night. The room was clean and comfortable. I was permitted to go in a bit earlier, which I appreciated. The TV did not work - I informed the receptionist. It was rather noisy in the morning, with other guests leaving to go to work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.8
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marietjie L
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2024

Glad nie aan te beveel nie. Onderhoud van eenheid baie swak. Handdoeke rafel uit, nie wit, grys van kleur en was nog klam. Stortteëls vol hare teen muur, en lig uit. Kamers nie klankdig. Hoor als van boonste kamers. Verf dop af. Volop waterschade. Botteltjie shampoo by wasbak, vol water gewees. Ligskakelaar los van muur. Cornish orals los van plafon. Geen rugby op sportkanale op DStv, net sokker. Ek het 'n losstaande eenheid bespreek, daar is glad nie 'n losstaande eenheid nie. Kamers onder en bo. Geen ontbyt aangebied, maar adverteer Bed & Breakfast.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Sasha H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Des 2024

Not great. My family and I won't stay again. Not great. Kept having to ask for the basics. I don't like to manage my own stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Corne F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Baie goed en netjies, het ongelukkig geen gesigdoeke gehad nie. Baie goed met 'n goeie prys. Handdoeke was net min met geen gesigdoeke nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
2.8
Nov 2023

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Schalk V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Vriendelik en behulpsaam. Baie vriendelike en behulpsame diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Troy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 106

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 848
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 848
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 848
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36b Ballyclare Drive, Bryanston, Johannesburg, 2021, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ5I3djKST1Q0rjnt2n8iBH4eYRaW6oAPB32AxnAHfXym1xaWgw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R848 per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 36b Ballyclare Drive Bryanston 2021 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.07563699763 28.03115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang