The Royal Bryanston
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36b Ballyclare Drive, Bryanston, Johannesburg, 2021, Gauteng
- Vanaf R848 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Royal Bryanston bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die woonbuurt Bryanston in Johannesburg. Die gastehuis kombineer gesofistikeerde sjarme en gasvryheid met moderne geriewe, en maak voorsiening vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word gebied in 1 dubbelkamer en 2 koningingrootte-kamers. Elke smaakvol gemeubileerde gastekamer het 'n badkamer en is toegerus met gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, 'n strykyster en 'n mikrogolfoond. Die gastehuis bied ook veilige parkeerplek en 'n braai-area.
Die ligging bied toegang tot Michael Mount Organic Village Market, Bryanston Organic and Natural Market en Bryanston Winkelsentrum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Troy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 106
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 36b Ballyclare Drive, Bryanston, Johannesburg, 2021, Gauteng
- Gaste dink The Royal Bryanston het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36b Ballyclare Drive, Bryanston, Johannesburg, 2021, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang