Successfully reported

The Royal Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
M S
1 nag
5.0
Jul 2025

Rustig en privaat. Heerlike plekkie met veilige parkering en alles in die eenheid wat jy sal nodig kry. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmain M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Real value for money. Comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal definitief weer oor slaap. Puik! Wonderlike oorslaapplek. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

C.j. V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hein K
Lang verblyf
4.4
Sep 2025

Lekker skoon, groot kamer met al die geriewe en veilige parkering. Soos voorheen altyd lekker gebly. WiFi nie na wense nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Werner W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Netjies. Die kamer was baie netjies en goed onderhou. Die linne was skoon en baie netjies. 'n Ekstra paar handdoeke sal welkom wees. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer hier oorslaap en die gastehuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Ons is goed ontvang en alle dienste was in plek. Baie skoon en netjies!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Lekker oornagverblyf, veilig en redelike prys. Lekker oornagverblyf, veilig en redelike prys. Ons kamer se TV het nie gewerk nie, maar ons is dadelik na 'n ander kamer geskuif. Die kamer was ruim, skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annalize L
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Aug 2025

Lakens en handdoeke stokoud. Handdoeke stokoud. Lakens stokoud.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Keith S
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2025

Plek was vuil. Nee, beddegoed en lakens was gevlek. Kopstuk van bed was vuil. Hare in ons bed gekry. Nogal teleurgesteld!

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Troy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 106

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Flamwood Drive, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4ZmY2YjMyLWUyODQtNGQyNi1iMTQ2LWJiNTc4OTU1Y2VhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 48 Flamwood Drive Flamwood 2572 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.839298719264 26.679862449074
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang