Successfully reported
+23

The Royal Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Flamwood Drive, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
  • Vanaf R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Royal Guest House is sentraal geleë in Klerksdorp naby restaurante, winkels en hoofpaaie. Die gastehuis kombineer gesofistikeerde sjarme en gasvryheid met moderne geriewe binne jou vingers.

Verblyf word gebied in 5 stylvolle, luukse kamers. Elke kamer het 'n badkamer en is toegerus met gratis WiFi, lugversorging, 'n yskassie, 'n strykyster en 'n mikrogolfoond. Die gastehuis bied ook sekere DStv-kanale. Die personeel poog om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak; indien enigiets benodig word, kan gaste by ontvangs vra.

Die gastehuis bied veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek. In Klerksdorp en die omgewing kan gaste Klerksdorp Gholfbaan, Klerksdorp Museum en Faan Meintjies Natuurreservaat besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
M S
5.0
Rustig en privaat. Heerlike plekkie met veilige parkering en alles in die eenheid wat jy sal nodig kry. Sal definitief weer daar oornag.
Jul 2025
Charmain M
Saam met vriende
5.0
Real value for money. Comfortable and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Theuns N
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer oor slaap. Puik! Wonderlike oorslaapplek. Baie skoon en netjies.
Des 2024
Hein K
5.0
Netjies en gerieflik. Skoon en netjiese verblyf, gerieflik geleë naby restaurante en besighede. Was my 5de besoek en ek sal beslis terugkeer.
Des 2024
Theuns N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi en netjies, rustige plek. Sal weer oorslaap. Puik oornag plek. Altyd skoon en netjies.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Troy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 106

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 48 Flamwood Drive, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
  • Gaste dink The Royal Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Flamwood Drive, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4ZmY2YjMyLWUyODQtNGQyNi1iMTQ2LWJiNTc4OTU1Y2VhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 48 Flamwood Drive Flamwood 2572 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.839298719264 26.679862449074
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang