Successfully reported

The Royal Prime Guest Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
John W
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Pleasant. Very good stay and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzet G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Dit was 'n skoon aangename kamer. Ideaal vir 'n oornag en gerieflik om 'n snoepie by ontvangs te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tielanie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Wonderlik. Ons sal met graagte weer daar gaan bly. Dis modern, skoon, veilig, alles wat mens nodig het. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raymond
The Royal Prime Guest Lodge
Baie dankie vir jou eerlike terugvoer. Hoop om jou weer te sien. Hartlike Groete

Pieter V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Uitstekende waarde vir geld, netjies en baie goed geleë. Baie stil en netjies. Goed toegerus. Handdoeke kan dalk verbeter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Okt 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.8
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Michelle S
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2025

Was aanvaarbaar behalwe vir ligte. Kamer was netjies, maar ligte het nie gewerk in die kamer nie. Net badkamer lig en kon dit glad nie regmaak nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Cornel M
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Kort kuier. Toilet en stort baie klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marizel S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2024

Vinnige oorslaap in die stad. Verblyf was nie soos foto's op advertensie nie. Bietjie ongemaklik met die stort en toilet setup, gereeld gestruikel oor die trappie, badkamer het ons dus redelik afgesit.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Raymond
The Royal Prime Guest Lodge
Dankie vir jou eerlike terugvoer, Johan Dreyer. Dit was lekker om jou te huisves. Ek is jammer dat die plek nie aan jou standaarde voldoen het nie. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 138 Stymie Avenue, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd19f7a01c7e60989a4cb043b360f51d4ae51385941977f6747544611b72e704fc3c69e80d442149bbaa0068ec1d45f3bd2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 138 Stymie Avenue Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.8336328 28.1626694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang