Successfully reported
+32

The Royal Prime Guest Lodge

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 138 Stymie Avenue, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Royal Prime Guest Lodge is 'n weggesteekte skat in die stil en rustige buurt Clubview Centurion in Pretoria. Die instansie is 'n paar kilometer vanaf 'n verskeidenheid restaurante, winkelsentrums en wildkykgeleenthede.

Verblyf is beskikbaar in 14 gastesuites wat uniek versier is. Elke kamer het lugversorging, 'n privaat stoep, en suite-badkamer, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien.

Die kamers word daagliks skoongemaak. Daar is ook 'n wasgoeddiens, veilige parkeerplek en 'n braai-area op die perseel. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
John W
5.0
Pleasant. Very good stay and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Elzet G
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was 'n skoon aangename kamer. Ideaal vir 'n oornag en gerieflik om 'n snoepie by ontvangs te hê.
Jun 2024
Tielanie V
Saam met vriende
5.0
Wonderlik. Ons sal met graagte weer daar gaan bly. Dis modern, skoon, veilig, alles wat mens nodig het. Vriendelike diens.
Mrt 2024
Pieter V
Gesin met klein kinders
4.8
Uitstekende waarde vir geld, netjies en baie goed geleë. Baie stil en netjies. Goed toegerus. Handdoeke kan dalk verbeter.
Okt 2025
Cornel M
Saam met vriende
4.6
Kort kuier. Toilet en stort baie klein.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 138 Stymie Avenue, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink The Royal Prime Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 138 Stymie Avenue, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd19f7a01c7e60989a4cb043b360f51d4ae51385941977f6747544611b72e704fc3c69e80d442149bbaa0068ec1d45f3bd2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 138 Stymie Avenue Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.8336328 28.1626694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang