The Royale Residence
Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 47 Main Road, Cape Royale, Green Point, 8005, Wes-Kaap
- 
            
            
                    
                
                                                                        
    
                                
            
                                                            
            
    
                                    Vanaf
                            R2 200R1 870 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Die Royale Residence is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige 5-ster-hotel in die hartjie van Green Point, Kaapstad.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV in.
Bykomende geriewe sluit in veilige toegang tot die gebou, WiFi en nabyheid aan die strand, Kaapstad-stadion en die V&A Waterfront. 'n Kafee is op die perseel geleë.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 47 Main Road, Cape Royale, Green Point, 8005, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 47 Main Road, Cape Royale, Green Point, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang