Successfully reported

The Rustic Rabbit

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Francois D
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Uitstekende verblyf! Pragtige plek. Baie goeie ligging en veilig. Inboek was maklik, eenheid goed toegerus, skoon en netjies. Was baie gerieflik met alles wat ons nodig gehad het! Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie ruimte, netjies en skoon. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sibongile M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

The best ever and will definitely book again. The most perfect home away from home setup. Spotlessly clean and accommodative for both business and leisure visits. We cooked up a storm as friends and enjoyed every moment on the premises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker en gemaklik gebly en gekuier. Baie lekker gebly. Gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolinda V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Wonderful. Excellent. The hosts were very friendly and accommodating. The Rustic Rabbit is cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Home away from home. Die akkommodasie is ruim en baie goed ingerig. Tesame met die netheid en dekor het dit sommer vinnig soos huis gevoel. Die braai area is ook baie gerieflik en goed afgesluit, so ons het heerlik saans gebraai t. s. v. die winterkoue. Die area is stil en veilig en ons het baie rustig geslaap saans. Ons dank aan die gasvrou vir haar vriendelikheid en sorg, ons sal vir seker weer die Rustic Rabbit bespreek met ons volgende besoek aan Bloemfontein!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Was prakties naby aan die hoërskole waar ons kind hokkie gespeel het. Ons het lekker gebly. Alles is baie mooi versier binne. Dit is baie koud in die huisie en die lugversorger wou nie werk nie. Maar die gasheer het uit hulle pad gegaan en vir ons 'n gasverwarmer gereël. Dit was ons redding. Kan dalk 'n plan maak om dit vir ons vrouens geriefliker te maak om hul hare te blaas. Die kragprop is agter 'n kassie waar die spieël is en dit was so bietjie van 'n gesukkel. Maar oor die algemeen het ons heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Frances
The Rustic Rabbit
Hi Annelize, baie dankie vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons sal kyk hoe ons dit meer gerieflik kan maak vir die dames! Dankie vir die laat weet, dit help ons om te verbeter! Dankie dat julle gekies het om by ons te bly, julle was uitstekende gaste.

Julius B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jan 2024

Rustige omgewing. Baie mooi plekkie. Pragtige plekkie, mooi dekor. Die yskas was vuil aan die binnekant, veral die vriesgedeelte. Ek moes eers die yskas uitwas voordat ek my kos daarin kon sit. Baie kokkerotte. Die bruin bank in die sitkamer het 'n baie slegte reuk gehad. Dit is 'n lieflike ruim eenheid. Sal weer daar bly indien hulle hierdie klein probleempies kan uitsorteer en verbeter.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Frances
The Rustic Rabbit
Hi Julius, Baie dankie vir jou terugvoer. Jammer oor jou ervaring. Soos aan jou verduidelik is die kokkerotte agv. die stegie langsaan by ons bure, ons gee ook die nodige insekweerder daarvoor. Ons is in die proses om die probleem op te los, dit is iets wat buite ons beheer is op hierdie stadium. Ons sal aandag gee aan die bogenoemde, dit is nie hoe ons goed doen of hoe ons wil hê ons gaste moet dit by ons ervaar nie. Vriendelike groete, Frances

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frances Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2A Kestell Street, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8cd62c8e4973794c245087179e13fa6cf0067b249e538785d2aa7aa980f6b3c425b16ff6b25818c3344da60b74b7a3bca59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 2A Kestell Street Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.0928988 26.2253167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang