The Sails C2-03
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Timeball Boulevard, C2-03 The Sails, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 560 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Sails C2-03 is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel wat selfsorgverblyf in 'n strandfrontkompleks in Point Waterfront, Durban, bied. Die woonstel se balkon spog met 'n uitsig oor die kanaal.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gaste in hierdie slaapkamer gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, TV met Netflix en lei na 'n balkon met 'n buitesitarea. Gratis WiFi en 2 veilige parkeerplekke is op die perseel beskikbaar.
Die kompleks is naby uShaka Marine World, kafees, restaurante en die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kale Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 45
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 14 Timeball Boulevard, C2-03 The Sails, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Sails C2-03 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Timeball Boulevard, C2-03 The Sails, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang