Successfully reported

The Sails Point Waterfront

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Nomathemba D
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Good. It was fine. Close to MSC terminal and a short walk to the beach was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neville J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Excellent, planning on booking for December. The only issue is: need more than 1 roll of toilet paper as well as no soap. No coffee, teas, etc. in the unit for late arrivals as all shops are closed for the next morning coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Des
The Sails Point Waterfront
Hello It was an absolute pleasure hosting you. Hope to see you back soon. Kind regards Des

Rinske P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Mooi eenheid, goeie ligging. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenvan S
Kort verblyf
4.4
Apr 2025

Very good. Very good and relaxing environment to stay at. Safe and clean area of Durban.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lize G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2025

Die ligging was uitstekend. Maha en Curry O's restaurante kom hoog aanbeveel. Die ligging en uitsig was uitmuntend. Terwyl ek besef dis 'n huureenheid en dat baie voete deur die eenheid beweeg, het ek wel vir seker dinge gegril, soos die eetgerei, panne en stoofknoppe. Alles wat ons wou doen was binne loopafstand en die sekuriteit in The Point was uitstekend.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mona S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2024

A pleasure to stay there. Will come back one day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lesedi K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

It was quiet and in a great location. The place is safe. The owner was welcoming and explained the rules of body cooperate. He also wanted to know how he can improve if there was any problems. My stay was great and definitely will book the place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronika F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Gerieflik en mooi. The Sails is verskriklik naby aan uShaka - ons kon loop strand toe en na die marine world toe. Dez is vriendelik en gereed om te help. Ons het geen probleme gehad met die ontvang van die sleutel nie en ons kon enige tyd met Dez kommunikeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathryn G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

An excellent location and apartment. Des is an excellent host and made every effort to help out when and where needed. The apartment was adequate for a 58, 27 and 10 year old. Just needed more lighting in the kitchen as it was hard to see at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus K
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2022

Net een bottel water in die yskas sou welkom wees. As ook net twee pakkies koffie of teesakkies met melk en suiker oos in 'n gastehuis. Daar is nie winkels in die omgewing nie. Met aankoms was daar 'n konflik-situasie by wat jy kan as 'n soort van 'n ontvangstoonbank kan beskryf. Na 5 minute se staan het hulle ons gevra wat ons wil hê. Die ontvangs het ons senuweeagtig gemaak ten opsigte van ons bespreking. Na nog gesprekke het ons die sleutel gekry. Die veiligheidswag wat ons na die kamer geneem het, het gekla by ons oor hoe moeilik dit is om daar te werk met die body corporate en die woonsteleienaars. Hulle word nie ingelig oor voornemede gaste se aankoms en vertrek nie. Ons kon nie die TV kry om te werk nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Des
The Sails Point Waterfront
Hi Petrus This is a self catering apartment. The company does not provide bottles water or coffee. You should have contacted the host, Des, if you needed assistance with switching on the TV. There is a superette quick shop directly opposite the Sails and another shop directly opposite the canal walk Bridge. Security attends to guests as they come to check in. They could have been busy whilst you were waiting to be checked in. I went and viewed the camera footage and found security busy while you waited to be checked in. My sincere apologies for the above, but you should have contacted me if required any assistance. We apologize for any inconvenience caused. Kind regards, Des Chetty.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Des Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Timeball Boulevard, The Sails, Point Waterfront, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6639d0a95a447bf3f34cf9d9513cf590299b652adb2baab38ce65b741092a94ca0b89f765c9d4b5d4bec4fe05250a3d2a159?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 18 5 1 5 14 Timeball Boulevard The Sails, Point Waterfront 4000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.87113053897 31.049675552849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang