Successfully reported
+129

The Salene Hotel & Cottages

Hotel
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devon Valley Road, Stellenbosch, Cape Town, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 883 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Salene Hotel is geleë in Stellenbosch, Wes-Kaap, in die hartjie van die wynlande en slegs 10 minute vanaf Stellenbosch-dorp.

Die verblyf bied luukse, versierde, kontemporêre Koning- en Koninginkamers, sommige met 'n terras of 'n balkon. Die kamers bied uitsigte oor die tuin, wingerd, berg of swembad. Geriewe in die kamer sluit in lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en WiFi-internettoegang.

Salene bied ook 8 selfsorgkothuise wat 'n kort entjie van die hotel self af weggesteek is. Hierdie kothuise het elk hul eie gemaklike leefruimte en volledige kombuis.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad met sonstoele op die swembaddek geniet en ontspan met iets om te drink van die swembadkroeg. Om in die hartjie van die Stellenbosch-wynlande te bly, is werklik perfek, want daar is meer as 150 wynlandgoedere en plase in die Stellenbosch-vallei.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Lughawe-vervoer op versoek

Ligging

  • Devon Valley Road, Stellenbosch, Cape Town, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 883
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 883
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 883
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devon Valley Road, Stellenbosch, Cape Town, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f85ef61b164bd47a7ad9aff44104fdcf3b7200972ec70f1fde0ab4a2eb43e93d3460db6ff5e4009bb02c095b6364ae99f21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 883 per nag, vir 2 mense Devon Valley Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.913017514522 18.807430504539
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang