The Salt House
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Luisa Way, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
The Salt House is 'n gastehuis met 8 slaapkamers wat tussen die berge en oseaan in Houtbaai geleë is. Dié gesinsvriendelike gastehuis is naby aan die Constantia-wynroete, Houtbaai se strand en die hawe.
Die verblyf bestaan uit 6 kamers wat smaakvol versier is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, yskassie, haardroër en 'n ketel met tee en koffie.
Die gastehuis het 'n buiteswembad, tuin, lapa en parkeerplek. 'n Wasgoeddiens is teen 'n addisionele fooi beskikbaar. 'n Bababed is ook op versoek beskikbaar.
Die skilderagtige Kampsbaai is net 12 km daarvandaan en die Tafelberg-kabelspoor is sowat 16,5 km daarvandaan. Gaste kan ook Llandudno en Noordhoek se strande besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 19 Luisa Way, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink The Salt House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Luisa Way, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang