Successfully reported
+46

The School in Rheenedal

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 2 of the Farm 187, Highway West Road, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Skool in Rheenedal is 'n pragtig gerestoureerde ou skool en is geleë op 'n ou skoolplaas, ongeveer 17 km vanaf sentraal Knysna. Die gastehuis wat deur die eienaar bestuur word bied 'n plaasstyl-ervaring en is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word. Die eienaar is 'n kunstenaar en is mal daaroor om kuns, boeke en viniel te versamel, wat alles beskikbaar is vir gaste om te besigtig en te gebruik.

Akkommodasie by The School in Rheenedal bestaan uit 2 individueel versierde kamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer, of die hele huis wat as 'n geheel bespreek is wat altesaam 6 gaste kan akkommodeer asook 'n kothuis. Die Kerkkamer en die Olifantkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort in elk. Daarbenewens het elke kamer tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Skoolhuis bestaan uit die Kerkkamer en die Olifantkamer saam. Dit beskik ook oor 'n derde slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n opwaskamer, leefarea en 'n eetarea in. Die huis het 'n omvou-patio met braaigeriewe en 'n groot ateljee/werkspasie.

Mud Cottage het slaapplek vir 2 gaste en is toegerus met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie eenheid is ook toegerus met 'n kaggel en 'n kombuisie met 'n yskas en stoof.

Die gastehuis bied ook gratis WiFi-internet en veilige parkeerplek vir voertuie.

Die gastehuis kan ook gehuur word as 'n lokaal vir kreatiewe werkswinkels. Doendinge soos voetslaan, fietsry en voëlkyk kan ook op die plaas geniet word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Portion 2 of the Farm 187, Highway West Road, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
  • Gaste dink The School in Rheenedal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 2 of the Farm 187, Highway West Road, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3ZJPqwjaTKMXV8iaULAaG2DmcUD98p8dfYBLpee3BOjoSzKVY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Portion 2 of the Farm 187 Highway West Road 6576 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.975589435169 22.962433084274
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang