The Sculpture Yard
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8, Bredell Street, Gordons Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Sculpture Yard bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Gordonsbaai, Wes-Kaap — ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuisie, insluitend 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. 'n Tweesitplektafel en stoele is perfek vir etes, en 'n TV met Netflix is beskikbaar, tesame met gratis WiFi.
Ontspan in die tuin, wat ekstra buitesitplek bied — ideaal vir skemerkelkies — en 'n braai-area.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8, Bredell Street, Gordons Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8, Bredell Street, Gordons Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang