Successfully reported
+16

The Sea Cottage Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Sea Cottage Accommodation is in die vissersdorpie Lambertsbaai geleë en bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis wat 100 m vanaf die seefront geleë is.

Verblyf word in 5 gastekamers gebied, elk met 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis het 'n gemeenskaplike kombuis vir gaste om te gebruik. Die kombuis is met 'n dubbeldeur-yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, potte en panne toegerus.

Ekstra kenmerke sluit gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Lambertsbaai bied strande, duine en die Bird Island Natuurreservaat, wat 'n broeiplek vir die witmalgas en kuifkopduiker is.

Lambertsbaai is 256 km vanaf Kaapstad geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Angela B
Besigheidsreis
5.0
Spacious and comfortable! Spacious and comfortable, lovely accommodation in Lamberts Bay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Hannelie V
5.0
Kort rustige kuiertjie. Ons kamers was baie netjies en skoon, het baie lekker gebly. Christie was baie vriendelik met ons aankoms, alhoewel sy siek is...
Sien meer
Des 2024
Sakkie L
Saam met lewensmaat
4.8
'n Lekker vakansie atmosfeer gehad. Gasvry ontvang. Eenheid netjies en skoon. Kon lekker braai die aand.
Jan 2025
Jeffrey P
Gesin met klein kinders
4.8
Huis weg van huis. Die eienares en haar span se diens was uitstekend. Hulle gaan uit hul pad om jou gemaklik te laat voel.
Jan 2024
Jasper V
Saam met lewensmaat
4.6
Dit was baie rustig. Ons het lekker gebly.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 42 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Sea Cottage Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f1cdd787a017205e54d082ca7468edd44cbf35d1572c63c62b58376eef53712ceb155485c6dca3acaff34a23d71c993cf2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 42 Sybille Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.102724632543 18.305232411045
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang