The SeaKat
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Midge Close, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
The SeaKat is 'n knus eenheid in die skilderagtige Plettenbergbaai en bied gaste 'n privaat patio wat oor die see uitkyk.
Die eiendom bied slaapplek aan 2 gaste met 'n klein kind en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. 'n Babybed kan voorsien word indien dit vooraf gereël word.
Die selfsorg-eenheid het 'n klein kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, yskas, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n slim-TV vir gaste om hul gunstelingprogramme deur stroom te geniet. Boonop bied die eenheid gratis WiFi-toegang en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Ekstra enkelmatras
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Carmel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 6 Midge Close, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink The SeaKat het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Midge Close, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang