Successfully reported
+12

The Seed Pod Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopdal Road, Boschfontein, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R9 100 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

The Seed Pod Campsite is op 'n plaas naby die suidelike kant van die Marakele Nasionale Park sowat 20 km vanaf Thabazimbi geleë en bied 'n ontspanne wegbreek vir tot 12 mense.

Die kamp is perfek vir gaste wat dit geniet om te kamp. Die kamp is toegerus met 'n spoeltoilet, 'n binnestort, sowel as 'n buitestort. Slegs koue water word voorsien, en gaste sal hul eie warm water vir die buitestort moet kook.

Hierdie kampplek is privaat en het geen elektrisiteit nie.

Vuurmaakhout word nie voorsien nie, maar kan teen ekstra koste met die eienaar gereël word voor die verblyf.

Kamer-opset

1 Badkamer

Dít is wat jy hier sal kry

Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hoopdal Road, Boschfontein, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink The Seed Pod Campsite het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 100
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 100
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 9 100
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopdal Road, Boschfontein, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d9e0d195580f0e691d025e955454c21a168e3eb46e1d97ece4bef7f0cc55789dc6482ad3d09f880753443d3368224d8e26f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 100 per nag, vir 12 mense 4 5 1 5 Hoopdal Road Boschfontein 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.546097814719 27.565918524372
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang