Successfully reported

The Mount Cottage - Stalberg Farm

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Shafeeqa S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Blissful. A blissful stay, immersed in nature plus all the modern commodities of the house, it was perfect. Views for days, we could hear the birds and their friends, and I could hear myself again. The house is fitted with everything necessary and beyond and is actually better than the pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

B. T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik gekuier en "afgeskakel" in die netjiese huis in die pragtigste omgewing. As jy stilte en fantastiese berguitsigte soek, is hierdie die plek vir jou. Heerlik gekuier en gebraai in die netjiese huis met alles wat jy nodig het. Ook DStv beskikbaar vir rugby kyk ens. Van die oomblik wat ons verwelkom is deur die vriendelikste dame totdat ons weer vertrek het, was dit regtig 'n heerlike kuier gewees. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almero B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Geen foto kan wys hoe ongelooflik mooi hierdie plek is nie. #1. Beste naweek nog van 2025.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sumaria
The Mount Cottage - Stalberg Farm
Dankie Almero! Ook dat julle ons plek so mooi netjies agtergelaat het. Dit beteken vir ons baie! Sien julle weer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sumaria Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf R3 300
R 3 300 R 2 640
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 300
R 3 300 R 2 640
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 300
R 3 300 R 2 640
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44 Clarence Drive, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2634ec2296c5ae7dd943c15c978be3e64f71bed14f1e8a3b52028b1c130785155a25cdc6dad9c848b682694ed4cb2c790e3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 640 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 R44 Clarence Drive Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.309316405044 18.841725692311
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang