The Mount Cottage - Stalberg Farm
Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 14 Aug 2025 tot 31 Okt 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R44 Clarence Drive, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 300R2 640 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Shed – Stalberg Farm is weggesteek in die Kogelberg Biosfeer Natuurreservaat, skuil tussen die Buffelstalberge. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord omring deur die natuur.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer bied 2 kindergrootte matrasse, ideaal vir kleintjies.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike sitplek, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en mikrogolfoond.
Gaste kan gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek geniet. Ontspan en geniet die skoonheid van die Fynbos wat in hierdie bergopvanggebied van die Overberg floreer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kindermatras vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sumaria Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- R44 Clarence Drive, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink The Mount Cottage - Stalberg Farm het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R44 Clarence Drive, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang