Successfully reported

De luxe @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 245 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Soos bo. Dit was verskriklik lekker, het 'n gesellige buitelewe, 'n vakansiegevoel langs die hoofpad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige plaasverblyf. Ons het heerlik oorgeslaap. Die elektriese kombers op die bed was 'n aangename verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Bed was gemaklik, plek was skoon en netjies. Heerlike vleis by die padstal. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre V
1 nag
5.0
Jan 2025

Rustig. Pragtige plekkie, baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Rustig en lekker gebly. Ons het die spasie en rustigheid van die plek geniet. Ons het gemoedsrus gehad om te weet dat die plek afgekamp is vir ons hondekinders, maar dat hulle nog steeds vryheid het op die groot grasperk. Goed ingerig en hulle aartappelslaai was heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Rustig en genotvol. Dit was lekker stil en rustig behalwe vir die trokke op die pad, maar dit is aanvaarbaar. Die huis was skoon en alles wat nodig is, was daar. Ons het dit geniet en dit was nou ons derde besoek aan die plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Heerlike veilige verblyf. Ideaal vir groot familie of vriende wat saam reis. Lekker verblyf met heerlike braaipak vir gesellige braai.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anthony W
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2025

Good. Very nice stay. One or two issues with the shower and toilet, but otherwise good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Renier B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great and relaxing. Very good stayover when travelling to the West Coast and the lamb chops, salads and braai broodjies are always a winner!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
1 nag
5.0
Mei 2024

Lekke plek. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 259

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c2d4f022a4a3ff8e684d7fa049a03ad7487ec5f33b427fbe9beed1e6686ee805110c684e85f3150191aa605c1e070012dbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 245 5 1 5 N1 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.231 22.806
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang