Successfully reported

The Shire Eco Lodge

Chalet
Vanaf
Vanaf R 925
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid is perfek vir paartjies of 'n gesin en het 'n oopplan-uitleg wat geskik is vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 driekwartbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot hul eie braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

2 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die chalets bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.
Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings.
Honde-eienaars moet hul eie beddegoed saambring vir troeteldiere wat op die beddens slaap.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei, en dit word aanbeveel dat voertuie met hoër grondvryhoogte gebruik word; voertuie met laeprofielbande en/of sportmotors kan probleme ondervind. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 925
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 158, Stutterheim, 4930, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a053919186a7488deccebd80121a0c6dc92f96d85c584441358ec90913c187690cec73827a45776ece0a4bdc68cf55b436c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Plot 158 Stutterheim 4930 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-21:00 10:00 -32.53613169747 27.384039759636
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang