The Shire Eco Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 158, Stutterheim, 4930, Oos-Kaap
- Vanaf R925 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Shire Eco Lodge is geleë aan die rand van die inheemse Xholora-woud in die Amatola-berge, 10.2 km vanaf Stutterheim. Die lodge bied 'n innoverende ontwerp in 'n manjifieke omgewing, en die ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbers en avontuurlustiges, sakereisigers en gesinne.
Gerieflike akkommodasie word aangebied in 2 selfsorg-chalets wat ideaal is vir paartjies of 'n gesin van 4. Elke oopplan-chalet bevat óf 'n koningingrootte-bed óf 2 driekwartbeddens, sowel as 2 slaapbanke slegs vir kinders. Die chalets het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste het toegang tot hul eie braaigeriewe. Opvallende geboë hoekvensters gee gaste 'n gevoel van deel wees van die woud.
Stutterheim bied 'n verskeidenheid restaurante vir eet, galerye, pottebakkerywerkswinkels, sowel as besienswaardighede soos die Stationêre Enjinmuseum, Old Thomas River Historiese Dorp met sy rotskunsmuseum en toere, of Mqwali Xhosa Kultuurdorp.
Aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit in pragtige staptogte na watervalle, rotsklim en bouldering, abseil, perdryroetes, bergfietsroetes, voëlkyk, Lemonwood-woude en Anderson-dam, kanovaart op die Gubu-dam, forel- en baarsvisvang, boogskiet, motorfietstoere, gholf, tennis en muurbal.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rob Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Plot 158, Stutterheim, 4930, Oos-Kaap
- Gaste dink The Shire Eco Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 158, Stutterheim, 4930, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang