Successfully reported
+18

The Silver Loft

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Cradock Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Silver Loft is 'n lieflike woonstel in die Median-woonstelgebou in Rosebank, wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf met pragtige uitsigte oor die stad bied. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of 2 paartjies wat vakansieverblyf soek.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamers is elk toegerus met 'n toilet, wasbak, en óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, 'n wasmasjien-droër-kombinasie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, 'n TV en gemaklike rusbanke in.

Die woonstel lei na 'n balkon met buitesitplek. Gratis WiFi, 'n hysbak na die woonstel en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Grapnel Property Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 8

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 23 Cradock Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
  • Gaste dink The Silver Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Cradock Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26374a233091eb5be157dfdf4a982786b61fc7b0f9f058c917d10e43f7f874c76997c34c76ab0b4cd1ed9b751c1e651e77cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 23 Cradock Avenue Rosebank 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.144810096252 28.041689829877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang